Altesaam 44 spanne van verskeie organisasies en sakeondernemings in die Drakenstein-vallei het verlede Dinsdagaand kragte saamgesnoer en die bal aan die rol gesit vir die Paarl-rolbalklub se jaarlikse Sakeliga. Die Paarl-rolbalklub sal die volgende vier weke ’n miernes van bedrywighede met Sakeliga-aksie wees. Foto:

Credit: SYSTEM

Sakeliga soos miernes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article