Die Paarl-rolbalklub se immergewilde jaarlikse sakeliga het verlede week tot ’n einde gekom met die span van Integro wat as algehele wenner aangewys is. Die sakeliga word reeds die afgelope 21 jaar deur BMW Paarl geborg. Die wenspan is Francois Keulder, Neil Muller, Bertus Pretorius, Albert Andersen en Frederick Viljoen saam met Wynand Viljoen (president van die Paarl-rolbalklub), en Carl en Simone Dahl van BMW Paarl.


Sakeliga al vir die afgelope 21 jaar ’n rollende sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article