Die Drakenstein-sakekamer het Vrouedag op 9 Augustus met ’n geselligheid by Perdeberg Wyne gevier. Van links is Francis Nieuwoudt (Drakenstein-sakekamer), Lizaan Groenewald (Perdeberg Wyne), Nadine (sangeres) en Susca Matthee (klerekasbeplanner).

Credit: SYSTEM

Sakekamer klink ’n glasie op Vrouedag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article