Mila Landman (11), Liam Erasmus (13) en Emma Erasmus (10) van die Laerskool Courtrai het aan die Sasnesa Q2 by Europa Equestrian in Philadelphia deelgeneem en puik gevaar. Mila het die eerste plek in die Performance Riding-afdeling behaal en was tweede in die “Dressage and Working Riding”-afdeling. Liam was ook eerste in die Dressage-afdeling (vlak 3), tweede in die 80 cm Equitation, en tweede en derde in die 70 cm-skouspring-afdeling. Emma het net so goed gevaar en was eerste in die Dressage- (vlak 1), 60 cm Equitation- en Performance Riding (vlak 1) -afdelings. Liam staan heel links, Emma sit op die perd en Kara staan heel regs.


Ruiters skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article