Vier leerders van die Paarl Equestrian Centre is vir die Kaapse Wynlande se perdrykunsspan gekies en gaan reeds hierdie naweek aan die Sanesa-streekkompetisie deelneem. Van links is Matthew Olivier (die Hoërskool Hugenote), Lea Dörnbrack (die Laerskool Hugo Rust), Nicolaas Sieberhagen (die Hoërskool Gimnasium) en Lara Myburg (die Laerskool La Rochelle). Foto: Verskaf
Ruiters gekies vir streekkompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.