Violets-rugbyklub het vandeesweek ’n nuwe bestuur gekies. Die bestuur is agter Anthony Smith, Reg Daniels (sekretaris), Megan Smith, Raymond Simpson, Dean Johnson (kassier), Hendry Mathews (ondervoorsitter), Joseph Ross (ondersekretaris) en Arthur Davids. Voor is Montchesa Rhode (hulp-kassier), Selvin Carolisen (voorsitter) en Nicolaas Mouton (president).Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Rugbyklub kies nuwe bestuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article