Die Paarl Royals-SA20-krieketspan het Dinsdag op Boishaai se krieketveld in Auretstraat, Paarl, veldwerkoefeninge gedoen ter voorbereiding vir hul komende krieketstryd teen die Jo’burg Super Kings op die Wanderers. Dié wedstryd word môre (Vrydag 3 Februarie) in Johannesburg gespeel. Foto: Anan Jacobs