Die Hoërskool Gimnasium Paarl is baie trots op die gr. 11-tweeling Stephanus en Carolien Rossouw wat die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse junior Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskap in Somerset-Wes deelgeneem het. Sewe provinsies met 24 spanne en 215 spelers het oor twee dae aan die kampioenskap deelgeneem. Boland wen een goue en twee silwermedaljes. Stephanus se span (o.19A) het vierde plek behaal en Carolien se span (o.19B) het sesde plek behaal.Foto: Paula Rossouw
Rossouw-tweeling vaar goed
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.