Rugbygeesdriftiges is verlede Saterdag op ’n titaniese rugbystryd in die Boland-stadion getrakteer, waar die klubrugbyreuse Hillcrest United en Roses United mekaar gepak het. Roses het die hoofwedstryd 31-15 gewen. Die rooi gevaar se puntemakers was: Drieë: Michael Cloete, Oshlin Lewis, Johnwen Lewis, Lee Heino Appollis en Damian Engledoe. Doelskoppe: Damian Engledoe – drie. Hierdie Saterdag speel Roses teen Delicious van Ceres in die Boland-stadion. Foto: Roswell de Vries

Credit: SYSTEM

In ’n titaniese rugbystryd op Bolandpark op Wellington, het …………… …………….. ……………………. …………………………… …………….

STORIE EN RUGBY ASKSIEFOTO KOM……………..

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article