Die Paarl-rolbalklub het sopas sy jaarlikse prysuitdeling gehou waar Wesley Veldsman (vyfde van links) vir die tweede jaar agtereenvolgens as die mans-enkelskampioen en Elrica van Deventer (middel voor op knieë) as die vroue-enkelskampioen gekroon is. Bo pronk hulle saam met ander spelers van die klub wat by die prysuitdeling vir hul prestasies beloon is.Foto:


Rolbalspelers vir hul spel vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article