Die Paarl-rolbalklub het die afgelope Saterdag ’n baie suksesvolle eerste Roco Mamas-borgdag geniet. Danksy die ruim borgskap deur Tommie Griffiths, die eienaar van Paarl Roco Mamas, sal dit nou ’n maandelikse geleentheid wees. Op die foto oorhandig Stuart Todd, die bedryfsbestuurder van Paarl Roco Mamas, koopbewyse van vier wenspanne aan Wynand Viljoen, die president van die Paarl-rolbalklub.Photo: Ernest Kilowan

Roco Mamas rol saam

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article