Die Paarlse kunstenaar Dieuwke-Jean Linee se skildery Riel on the moon word tans by die Groot Constantia-wynplaas as deel van die rieldans-uitstalling genaamd “Riel laat die stof staan” van die Koena Art-kuns instituut in Observatory uitgestal. Linee se inspirasie vir die skildery kom uit foto’s wat die Paarl Post-joernalis Chantélle Hartebeest vroeër vanjaar by Nederburg Primêr se eerste jaarlikse rieldansfees geneem het.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article