Paarl Post het in verlede week Donderdag (14 September) se koerant berig dat die Gumon Ahmed (43) wat in ’n selfoonwinkel in Wellington doodgeskiet is, se bynaam “Mushin” was.

Dit is egter nie die geval nie. Die koerant vra om verskoning vir enige misverstand.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article