Paarl Post het verlede week foutiewelik berig dat die Junior Bok-rugbyspeler JC Mars ’n oud-leerder van die Hoërskool Gimnasium was.
Mars was inderwaarheid ’n leerder van die Hoër Jongenskool Paarl.
Paarl Post vra om verskoning vir enige misverstand.




