The Baby Corner Daycare-kleuterskool het Vrydag sy diplomaplegtigheid in die Bet-El-kerk gehou. Bo pronk die leerlinge wat volgende jaar “groot skool” toe gaan saam met die skoolhoof, Maryna Jephtas, en haar personeel.Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Reg vir ‘groot skool’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article