Rynard de Beer (gr. 7) van Paarl Primêre Seunskool het aan die ATKV se 2021-redenaarskompetisie vir graad 6- en 7-Afrikaans-huistaalleerders deelgeneem. Rynard was eerste in die provinsiale afdeling en sewende nasionaal.


Redenaar-kampioen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article