Die Charleston Hill Sekondêre Skool se redaksie van sy skoolkoerant het onlangs die Woordfees in Stellenbosch bygewoon. Caitlin Marthinus (fotograaf), Raynique Baartman (verslaggewer), Marius AJ Barends (verslaggewer), Patricia Pienaar (verslaggewer), Me-andré Botha (verslaggewer) en Benito Davids (sportverslaggewer) het baie by die Woordfees geleer.
Redaksiespan leer by die Woordfees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.