Reach for Recovery se eerste nasionale bewusmakingsveldtog vir 2022, genaamd Strings of Hope, is onlangs gehou — ’n datum wat ook die bewusmakingsveldtog se 55ste bestaansjaar vier. Die veldtog is by Wolnessie in die Paarl van stapel gestuur. Die doel was om bewusmaking van borskanker te skep deur selfondersoek gereeld toe te pas. Die veldtog het ook vroue met borskanker aangemoedig om ’n bra aan ’n boomtak te hang. Mans wat op hul beurt ’n vrou met borskanker ken, kon ’n das aan die boom knoop. Van links is Louisa Marra, Yvonne Paulse en Annalien Vollgraaff by die geleentheid.Foto:


Reach for Recovery hou bewusmakingsveldtog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article