Die Rangers- en Blues-rugbyspanne het mekaar die afgelope Saterdag in ’n spannende wedstryd gepak om boaan die punteleer te wees. Die Rangers-rugbyspan het sy eerste plek in die Paarlstreek behou ná ’n 20-16-oorwinning oor die Blues-rugbyspan.Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Rangers stap weg as rugbywenners
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.