Die junior stadsraad van Paarl het op Erfenisdag op Paarl FM uitgesaai nadat hulle oor ’n tydperk opleiding ontvang het. Hulle het self die program vervaardig en geanker. Jeanne du Toit (burgemeester), Chelsea Smith (adjunkspeaker) en Keitumetsi Lepita (speaker) in die ateljee.


Radiogogga ‘byt’ junior stadsraad

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article