Hoërskool Gimnasium se Eddie Visser hardloop hier deur die verdediging van Paul Roos Gimnasium. Gim se eerste rugbyspan wen die wedstryd met 25-10.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article