Abriam Jacobs, ’n 10-jarige leerder aan die Nederburg Primêre Skool, het 29 Oktober ’n allemintige 137 lopies van 69 balle in ’n wedstryd teen Daljosafat Primêr aangeteken. Hy het verlede jaar al sy eerste 100-tal vir die Marco J Walters-krieketakademie geslaan. Abriam gaan aanstaande jaar na Deli in Indië om van 20 tot 30 Maart in ’n kriekettoernooi te speel.Foto:
Proteas kort ’n Abriam
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.