Drakenstein-munisipaliteit het ’n suksesvolle jeugsportdag gehou ter viering van Jeugdag. Meer as 300 jeugdiges, tussen 11 en 21 jaar, het deel uitgemaak van dié dag. Die sport het rugby en netbal ingesluit. Ten spyte van die swaar reën verlede week het die sportdag Vrydag (16 Junie) by Wellington Primêr voortgegaan. Die burgemeester, Conrad Poole, het ook die jeug toegespreek.

Credit: SYSTEM

Pret en motivering op papsopnat jeugsportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article