Die volgende twee gr. R-leerders van die Laer Meisieskool La Rochelle, Leara Arendse (bo) en Rosalee Barnes, het baie goed gevaar by die onlangse Paarl-eisteddfod. Al twee meisies het aan die Afrikaanse voordragkategorie deelgeneem. Leara het cum laude ontvang en Rosalee het goud-plus ontvang. Die skool wens hulle geluk met die prestasie.


Presteer by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article