Alhoewel die Tankwa Karoo die reënseisoen baie goeie reën gekry het, is daar gedeeltes wat steeds baie dor is in hierdie verlate deel van die wêreld. Maar ten spyte hiervan het ’n groep Paarliete besluit om die afgelope naweek hier piekniek te hou. Foto: Lise Beyers


Pragtige verlate vlaktes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article