Paarl-Oos-polisie het ter viering van Jeugdag verlede Donderdag (16 Junie) ’n uitreikprogram in Chicago gehou. Die gemeenskap is vermaak met musiek en ietsie om te eet is ook uitgedeel.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.