Hierdie twee jong krieketspelers van die Paarl het deelgeneem aan die Feedem Kriekettoernooi wat van 4 tot 9 Desember in Worcester gehou is en baie goed gevaar. Links is Rio Solomons (11) van William Lloyd Primêr en regs Abraim Jacobs (10) van Nederburg Primêr. Marco J. Walters van die Krieket-akademie staan trots tussen die twee. Rio is as die toernooi se beste bouler aangewys terwyl Abraim as die beste kolwer vereer is. Hulle is ook gekies om in Maart 2020 aan ’n kriekettoernooi in Indië deel te neem.
Plaaslike spelers gaan Indië toe
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.