Laer Paarl (Blues) probeer deur Gardens se verdediging breek in Paarlstreek se ligawedstryde wat Saterdag beslis is. Dit was ’n naelbytstryd tussen die twee spanne en Blues het die wedstryd 27-21 gewen. Bo is Brenton Allies van Blues op die aanval teen Gardens. Foto: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Die plaaslike klubrugby-uitslae vir 9 April is as volg:

Universiteit Stellenbosch (Maties) 92, Paarl-klub 14;Young Peoples 24, Scottsdene-sentraal 10;

Franschhoek 30, Bellville 29;

Raithby Universals 22, Albions 21;

Paarl Rangers 39, Young Standards 31;

Young Gardens 21, Laer Paarl 27;

Perel United 26, Violets Paarl 24.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article