Ná afloop van die opening van die foto-uitstalling Uitstelling by die Breytenbach-sentrum in Wellington kon gaste na die oorspronklike musiek van die plaaslike groep OrWellington luister. OrWellington bestaan uit Ian Smith, Tanya Erasmus, Christie Botha en Louis Duvenage. ’n Buitelugverhoog is enkele maande gelede by die sentrum geopen.Foto: Engela Duvenage


Plaaslike groep vermaak inwoners

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article