Paulus Joubert Senior Sekondêr en die Hoërskool Noorder Paarl sien uit na hul derby-rugbywedstryd wat Saterdag (20 Augustus) in Faurestraat-stadion gaan plaasvind. Die hekke open 09:00. Die eerste wedstryd van die o.14A-rugbyseuns begin 10:00 en die hoofwedstryd van die o.19A-rugbyspanne skop om 16:00 af. Toegang is R50 vir volwassenes en R40 vir leerders. Agter staan Willche Fortuin (Mej. Paulus) en Likho Mzantsi (Mej. Noorder Paarl). Voor is Denito Gabriels (Paulus se o.19A-rugbykaptein) en Jenovan Engelbrecht (Noorder Paarl se o.19A-rugbykaptein).


PJSS en HNP gereed vir derby

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article