Die Laerskool Paulus Joubert het onlangs ’n sportdag gehou waar aan verskeie wintersporte deelgeneem is. Bo pronk die Swartspan met hul sertifikate. Van links agter is: Oasis Burger, Fharin Arendse, onderwyser Leone Adams-Martin, Ahesa Roberts, Kay- Leigh Lombard en Erryn Louw. Voor: Taylor Fisher, Bronwin Jacobs, Kiara Plaatjies en Chloe Fortuin. Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article