Die Hoërskool Paulus Joubert het Saterdag teen Hutcheson Grammar School van Skotland op Paulus se velde gespeel. Bo is Keenan Pietersen op ’n kragtige stormlopie. Paulus het die Skotte met 33-28 geklop.Foto: Ernest Kilowan


Paulus klop Skotte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article