Die Hoërskool Paulus Joubert het Woensdag teen die besoekende Engelse skolerugbyspan, AKS Lytham, gespeel en goed met hulle afgereken deur 33-14 te wen. Bo kan die manne van AKS Lytham nie vir Hoërskool Paulus Joubert stuit nie.
Paulus Joubert wen teen AKS Lytham
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.