Paulus Joubert Sekondêr het in Desember vier van sy dekade lange onderwysers gegroet. Dié gedugte onderwysers is (van links) Nicolene Morrie, wat vir 38 jaar onderwys by die skool gegee het, Ruth September (20 jaar), Georgina Adams (37 jaar) en Ivan October (40 jaar).Foto:

Credit: SYSTEM

Paulus Joubert Sekondêr groet geliefde onnies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article