Die Laerskool Paulus Joubert se gr. 7-leerders het hul jaarlikse markdag as deel van hul vak ekonomiese bestuurswetenskappe gehou. Leerders het opgetree as entrepreneurs en geld ingesamel. Die leerders was gemotiveerd en baie opgewonde. Van links is Kieran Combrinck, Anchen Philander, Kelly Shay Andries (gr. 7-opvoeder), Nuraan May, Zeeck Bushby, Temicah Ontong, Clache Sias, Storm Soudien en Jeane-Paul Heyns.


Paulus Joubert se gr. 7-leerders woeker op markdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article