Twee voorbeeldige leerders van die Laerskool Paulus Joubert is onlangs met die Heldetoekennings van Pick n Pay se Skoolklub vereer. Ten spyte van uitdagings is O’Neill de Waal (gr. 1) en Zeyonay May (gr. 6) onwrikbaar in hul fokus en toon hulle merkwaardige uithouvermoë. Hulle veerkragtigheid het die skool se waarde vir September – uithouvermoë – vergestalt. Hulle twee het aanbeweeg na die volgende ronde, waarna die distrikswenners aangewys sal word.
Paulus Joubert-helde vereer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.