Die Laerskool Paulus Joubert se o.13A-rugbyspan het die skool in sy 65ste bestaansjaar trots gemaak met hul oorwinning van die jaarlikse derby teen Charleston Hill Primêr. Paulus se rugby-wenspan het met 22-10 geseëvier.


Paul Joubert wen derby in sy 65ste bestaansjaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article