Die kunstenaar Varenka Pashke (naasregs) se beeldhouwerke en skilderye ter viering van die vroulike liggaam is nog tot 12 Mei in die Breytenbach-galery in Wellington te sien. Op die foto is sy saam met (van links) Jonty en Tanya Heatchcote, en die galery-eienaar, Anne-Ghrett Erasmus. Foto: Engela Duvenage
Pashke se werke nog te sien
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.