Die Paarlse veiligheids­maatskappy PACRS (voorheen AC Rottweiller) het verlede week twee Diamond Arrow-eerbewyse by die Wes-Kaapse PMR-prysuitdeling vir uitmuntende diens in die veiligheidsektor ontvang. Die pa- en seunspan van PACRS, Allan (links) en Aldrin Carolissen, is trots op dié eer wat hulle te beurt geval het.


PACRS vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article