Die Paashaas het verlede Woensdag aan die vooraand van die Paasfees by die kinders van Vrykyk in die Paarl besoek afgelê. ’n Pret Paaseier-jagtog is deur die jongspan geniet, waarna die ruim vonds eweredig tussen die kinders versprei is. Die geleentheid is deur Miranda Coetzee en Adele de Almeida van Lew Geffen/Sotheby’s Properties aangebied.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article