Paarlzicht Primêr het met trots sy hoofleiers vir vanjaar aangewys. Van links is Tee’ghan Brown (onderhoofseun), Aqilah Frans (hoofmeisie), Rianco Adonis (hoofseun) en Ciara Klaasen (onderhoofmeisie).


Paarlzicht wys hoofleiers aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article