Paarlzicht Primêr se o.13-netbalspan het op 27 Julie teen die Laerskool Paarl Gimnasium gespeel in ’n wegwedstryd. Paarlzicht se meisies het die wedstryd met ’n telling van 8-6 gewen. Die meisies sien uit na die derbywedstryd teen Magnolia Primêr op 2 September. Agter van links is Dune Frans, Miche Bruiners, Lucinda du Plessis (afrigter en spanbestuurder), Ziona Isaacs en Jay-leigh Moses. Voor is Ghaafitha Mack, Chelsea Cloete, Cleo Alexander, Melandre Agenback en Willmonic Bernadus.
Credit: SYSTEM
Paarlzicht se meisies presteer
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.