Atlete van die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs aan die SA atletiekkampioenskap in Port-Elizabeth deelgeneem en uitsonderlik presteer. Zynzhia Brown, Anais van Wyk, Erica Moolman, Kristi Snyman en Alex Heerink van Breda het almal die podium gehaal.


Paarlse atlete haal podium

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article