Van links is Jean Britz, Hetta Pieterse en Michelle Sieberhagen van die klub Agora Paarl Communicators. Al drie was finaliste in drie van die vier afdelings by die jaarlikse Agora-internasionale toesprake-kompetisie. Dit het die naweek van 24 en 25 Augustus 2024 plaasgevind. Sieberhagen het derde in die Storieverteller-afdeling geëindig

Paarliete skitter by internasionale toespraak-kompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article