Die Paarl-rolbalklub is geweldig trots op een van sy lede, Jacques Carstens, wat verlede week na Perth in Australië vertrek het om Suid-Afrika as rolbalspeler by die Wêreld-oorplantingspele (World Transplant Games) te verteenwoordig. Jacques was tot sy aftrede in 2020 die finansiële hoofbestuuder van die Drakenstein-munisipaliteit.Foto:
Paarl-speler na Perth vir rolbal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.