Drie plaaslike karate-studente van die Paarl vertrek Saterdag vir ’n ervaring van ’n leeftyd nadat hulle gekies is om deel te neem aan die 10de Europese Ope Goju-Kai-kampioenskap in Puglia, Italië. Hulle is van links De Wet Pretorius van die HS Labori, en Luanne du Plessis en Rebecca Shelly, albei leerders aan die Hoër Meisieskool La Rochelle. Die drie flink karatekas is studente van Francois du Plessis se Goju-Kai Overberg. Foto: Lise Beyers
Paarl se karatekas vertrek na Italië
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.