Paarl-laerskole se finale atletiekbyeenkoms het Saterdag 4 Februarie by Daljosafat-stadion plaasgevind. Die Laerskool Gimnasium is as die beste skool van die dag met die meeste punte aangewys.Foto’s: Ernest Kilowan

Credit: SYSTEM

Die o.11-meisiesatlete hardloop in die 1 200 m, sterk op pad na die wenstreep. Foto:

Annemie du Plessis van die Laerskool Courtrai het onder meer aan die o.12-verspringitem deelgeneem en gewen. Foto:

Die kranige Kristen Klaasen van die Laerskool Drakenstein neem aan die hoogspring deel. Hier seil Kristen netjies oor die dwarslat. Foto:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article