Die Paarl-rugbyklub se eerste oefening vir die 2022-seisoen begin vanaand (Donderdag 20 Januarie) om 18:00.
Alle bestaande sowel as nuwe spelers is welkom en trek by die Boy Louw-veld saam. Bring drafskoene saam. . Kontak Malcolm by 079 868 4801 of 082 469 6588 vir enige navrae.




