Paarl-rugbyklub het die afgelope naweek weer goed in sy vriendskaplike wedstryd teen Albions in die Paarl vertoon. Die eerste span het oortuigend 38-17 gewen en die o.20’s 17-3. Regs is Paarl-rugbyklub se Ingvar van Rooyen op pad doellyn toe. Paarl-rugbyklub speel hierdie naweek weg teen Franschhoek. Die publiek word herinner aan die rugbyklub se pret-markdag wat Saterdag by die klub in die Paarl gehou word.Foto: Ernest Kilowan
Credit: SYSTEM
Paarl-rugbyklub looi Albions
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.