Die Paarl-Rotariërs het Deon Erasmus (middel) as die nuwe president verwelkom. Saam met hom is Hester Visagie (gewese president), en sy vrou, Rosario Erasmus (regs). Erasmus is opgewonde oor die nuwe taak wat hy opgeneem het. Hy sien uit om die goeie werk van die klub voort te sit, saam met die hulp van die ander klublede.


Paarl-Rotariërs kry nuwe president

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article